upcoming events

Beeld VroueFees

Kom vier saam vrouwees by die Beeld-Vrouefees. Die fees skop af óp ‘n hoe noot met ‘n oggendtee en kuier saam Hannon, wat beloof om groot pret tewees. Daarna geniet ons ‘n middagete & kuier saam die gewilde gaskunstenaar Corlea Botha. Beeld-Vrouefees vier Vrouwees en die vreugde van leef en gee. Die Vrouefees het iets in stoor vir elke vrou, van mooiwees-wenke, maarmaak-wenke, huwelikswenke tot wynproe en inkopies van juweliersware, handsakke, skoene en vele meer.

For any enquiries